On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

'Spin & Drift' die naweek in Grasland

───   OWEN KOCK 11:39 Wed, 30 Sep 2015

'Spin & Drift' die naweek in Grasland | News Article

Bloemfontein - Grasland Entertainment Village en die Mangaung-metro span vanjaar kragte saam en bring motorsport-geesdriftiges van regoor die land byeen vir ‘n 'spin & drift' kompetisie tydens Macufe, wat Vrydag begin.

Volgens Molly Bruce van Grasland Entertainment word die kompetisie Vrydag van 17h00 tot 23h00 by die Grasland-arena aangebied, en dan weer Saterdagoggend van 10h00 tot 23h00 die aand.

Bruce sê alles moontlik is gedoen om toeskouers se veiligheid te verseker tydens die byeenkoms.

Die toegangsfooi vir Vrydag en Saterdag beloop R100. Kaartjies is beskikbaar by Ultipay by die Loch Logan-waterfront in Bloemfontein.

Owen Kock/OFM-nuus


Podcasts

Molly Bruce:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.