On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Spandeer jou geld in die Vrystaat – Mashinini

───   OWEN KOCK 14:44 Mon, 05 Oct 2015

Spandeer jou geld in die Vrystaat – Mashinini | News Article

Bloemfontein - Bring jou geld na die Vrystaat en maak seker jy spandeer dit hier, voor jy na jou provinsie of land teruggaan.

Dit was die boodskap van die Vrystaatse LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Sam Mashinini, toe verskeie afgevaardigdes en ambassadeurs van verskeie lande in Bloemfontein aangekom het vir ‘n driedaagse beraad oor beleggingsmoontlikhede.

Mashinini het verwys na Mangaung se kulturele fees, Macufe, wat tans in Bloemfontein aan die gang is.

Mashinini was veral opgewonde oor die verskillende kulture in Mangaung en wat dit die besoeker bied.

Owen Kock/OFM-nuus
 


Podcasts

Sam Mashinini:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.