On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Aardklop in volle gang

───   DANE BEISHEIM 10:29 Wed, 07 Oct 2015

Aardklop in volle gang | News Article

Potchefstroom - Die 18de jaarlikse Clover Aardklop Nasionale Kunstefees is in volle gang, en dit blyk dat feesgangers se entoesiasme vir die kunste nie enigsins deur die hittegolf wat oor die land heen heers, gedemp word nie.

Nagenoeg 136 000 feesgangers het reeds hul opwagting in Potchefstroom gemaak vir die week se feestelikheid, en daar word nog meer verwag voor die fees Saterdag afsluit.

Vanjaar se bekroonde feeskunstenaar, Sanelle Aggenbach, wat onder meer die 2003 L'Atelier-toekenning ontvang het, se werk maak deel uit van 'n reeks skilderye en beelde in vanjaar se Kuns Safari.

Aggenbach sê sy was aangenaam verras met die goeie opkoms by vanjaar se opening.

Dane Beisheim/OFM-nuus


Podcasts

Sanelle Aggenbach:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.