On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Local News

Riebeeckstad-vrou in haar huis vermoor

───   14:26 Wed, 07 Oct 2015

Riebeeckstad-vrou in haar huis vermoor | News Article

Welkom- 'n Vrou in haar sewentigs is gisteraand vermoor in haar huis in Riebeeckstad, Welkom, aangetref.

 'n Vrystaatse polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, sê Sophia Gehring se hande was met tou vasgebind, daar was 'n plastieksak oor haar kop, en sy het beserings aan haar kop en gesig gehad.

Die 72-jarige Gehring, wat glo Vrydag laas lewend gesien is, het in Florastraat 23 gewoon.

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Enigiemand met inligting is gevra om die polisie te bel by 057 391 6259 of 083 940 1743.   

Madli Grobbelaar/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.