On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Human Interest

Waterkenners sit koppe bymekaar in Bloemfontein

───   17:16 Wed, 07 Oct 2015

Waterkenners sit koppe bymekaar in Bloemfontein | News Article

Bloemfontein - Waterkenners het die hoop uitgespreek dat die watersimposium, wat tans by die UV in Bloemfontein aan die gang is, die gaping tussen die identifisering en die bestuur van water in die land sal verklein.

Afgevaardigdes van vyf lande is byeen om antwoorde te probeer vind.

Een van die sprekers, Falko Buschke, sê waternavorsing betrek talle dissiplines.

Mark Steenbok/OFM-nuus
 


Podcasts

Falko Buschke:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.