On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

DA-hoë in Nepal vermis

───   15:13 Thu, 08 Oct 2015

DA-hoë in Nepal vermis | News Article

Potchefstroom - Die mikroligte vliegtuig waarin die DA-Noordwes se adjunkleier in Nepal gevlieg het, is as vermis aangemeld.

Die party sê in 'n verklaring Petro Nel was daar met vakansie en het vandag dié plesiervlug onderneem.

Die gebied waar die vliegtuig weggeraak het, is geweldig bergagtig. 'n Soekgeselskap het reeds na die tuig begin soek.

Die loods is van Rusland.

Verklaring verskaf






 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.