Andre Kunz & Anna Visser
The Breakfast Special with Andre Kunz & Anna Visser
Local News
Share your news:
Phone Number
082 370 1268

Local News

Tiener verskyn vir Griekwastad-moorde:foto's

Mariné Jacobs

Griekwastad - 'n Paar gemeenskapslede en lede van die media wag tans voor die Griekwastad-landdroshof vir die begin van die Steenkamp trippel-moord hofverrigtinge. Daar is nog geen teken van die 16-jarige verdagte of sy regsspan nie. OFM se Mariné Jacobs is in Griekwastad:

Die verdagte se prokureur, Stoffel de Jager, het gesê dat die klagstaat vandag in die Griekwastad Landdroshof geteken sal word en ‘n datum vir die volgende hofverskyning sal vasgestel word.

Griekwastad-landdroshof

Gemeenskapslede buite die hof

Foto's: Mariné Jacobs

 

Podcasts

Tiener verskyn vir Griekwastad-moorde:foto's