On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Movember

Movember 2012 is hier! So skryf jy in!

───   16:05 Thu, 01 Nov 2012

Movember 2012 is hier! So skryf jy in! | News Article
Ons gee R2000 aan die einde van Movember vir die man met die beste snor en R3000 aan CANSA!

Om deel te wees van HUISTOE se Movember - stuur 'n foto waar jy jou lip skoon geskeer het met jou naam, kontaknommer en nickname na huistoe@ofm.co.za

Daarna gaan ons elke week 'n foto wil he sodat ons die snor groei in sentraal SA kan volg.

Hier is Johrne - 1 Movember 2012

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.