On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Dis weer tyd vir AMT-vooruitskouing

───   16:11 Fri, 01 Aug 2014

Dis weer tyd vir AMT-vooruitskouing | News Article
Op 30 September word die jaarlikse AMT-agrivooruitskouingskonferensie in Pretoria gehou. AMT se Minda Bornman het op die vroegoggend-landbouprogram  Before Dawn gesels oor wat te wagte is op vanjaar se 14de konferensie. Gaan luister op OFM se landboublog Agri-fokus by http://www.ofm.co.za/article/agri-fokus/150482/Jaarlikse-AMTkonferensie-om-die-draai.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.