On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Boerepatente by Nampo Oesdag bly 'n gewilde kompetisie

───   08:39 Tue, 12 May 2015

Boerepatente by Nampo Oesdag bly 'n gewilde kompetisie | News Article
Een van die mees gewildste komptetisies tydens Graan SA se Nampo Oesdag buite Bothaville, is die jaarlikse Graan SA en Omnia Boerepatente-kompetisie. Vandag sal die wenners van die beste patente aangewys word.
 
Dit word vanjaar reeds die 27ste keer aangebied. Owen Kock is by Nampo Park en het die besonderhede. Luister na die klank om te hoor wat alles in die pyplyn is.
 
 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.