On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Before Dawn: Onderhoud met Nampo-patente-wenner

───   OWEN KOCK 09:15 Wed, 13 May 2015

Before Dawn: Onderhoud met Nampo-patente-wenner | News Article

Tydens vanjaar se 49ste Graan SA Nampo-oesdag het die boerepatente-kompetisie net soos vorige jare, baie aftrek gekry. Nie minder nie as 36 inskrywings is ontvang. ‘n Man wat sinoniem is met die boerepatente-kompetisie, Bertus Goosen van Botswana, het nie net ‘n paar kategorieë gewen nie, maar ook heel party tweede pryse ingepalm. Owen Kock het met Goosen gesels...

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.