Tyson Free
Free Time with Tyson Free
National
Share your news:
Phone Number
082 370 1268

National

'Suid-Afrika se ryk kulturele erfenis moet as sleutel verkooppunte gebruik word'

Die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk
Photo: Supplied
Durban - Die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, sê toerisme is die bedryf in Suid-Afrika wat die vinnigste groei. Hy het by die bekendstelling van die kultuur- en erfenis-uitstalling by die 2013 Toerisme-indaba in Durban gepraat. Die uitstalling is die jongste toevoeging tot die indaba en wêrelderfenis-terreine soos Robben-eiland en die Wieg van die Mensdom word uitgebeeld. Van Schalkwyk sê as Suid-Afrika sy mededingers wil uitstof, sal hy sy ryk kulturele erfenis as sleutel verkooppunte moet gebruik. Hy sê Suid-Afrika is geseënd om agt wêrelderfenis-terreine te hê.

East Coast Radio

Podcasts

Minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk