On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Petrolprys daal vannag

───   06:41 Tue, 06 May 2014

Petrolprys daal vannag | News Article
Christopher Motabogi
Bloemfontein - Brandstof word om middernag vannag goedkoper.
 
Die departement van energie het verlede week aangekondig dat diesel met net minder as 30 sent per liter sal daal, petrol met 15 sent, paraffien met 25 sent en petroleum-gas met 4-sent.
 
Wits Universiteit se hoof van Ekonomie, Jannie Rossouw, sê die dalings kan hoofsaaklik toegeskryf word aan ‘n verbetering in die wisselkoers van die rand teenoor die dollar.


Podcasts

Wits Universiteit se hoof van Ekonomie, Jannie Rossouw:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.