On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Petrolprys daal om middernag

───   06:22 Tue, 03 Jun 2014

Petrolprys daal om middernag | News Article
Johannesburg - Die prys van petrol en diesel daal om middernag vannag.
 
Die departement van energie het verlede week aangekondig dat petrol met 22 sent per liter goedkoper sal word, en dié van diesel, met 24 sent.
 
Die woordvoerder van die departement, Robert Maake, sê verder paraffien word 13 sent per liter goedkoper en gas 27 sent per kilogram.
AlgoaFM 

Podcasts

Robert Maake:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.