On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Zoeloes wil 19de eeu koninkryk eis

───   09:00 Thu, 31 Jul 2014

Zoeloes wil 19de eeu koninkryk eis | News Article
Pretoria - Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het bykans 5 500 grondeise oor die land heen ontvang sedert die grondherstelproses vandeesmaand heropen is.
 
Grondeise kan nou vir die volgende vyf jaar ingedien word. Die SAUK berig gemeenskappe en individue wat na die
1913 grondwetgewing deur grondonteiening geraak is, kan 'n eis indien.
 
Volgens die departement was die meeste eise tot dusver in die Wes-Kaap, gevolg deur Gauteng.
 
Intussen het Zoeloeleiers, insluitende Koning Goodwill Zwelithini, aangedui dat hulle die hele Zoeloe-koninkryk van die 19de eeu wil eis.
 
SAUK

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.