On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Eskom se nuwe uitvoerende hoof, Tshediso Matona

───   14:29 Wed, 20 Aug 2014

Eskom se nuwe uitvoerende hoof, Tshediso Matona | News Article

Johannesburg - Tshediso Matona, hoof van die departement van openbare ondernemings en voormalige direkteur van handel en nywerheid, is aangewys as Eskom se nuwe uitvoerende hoof.

Minister Lynne Brown het die aankondiging vanmiddag gemaak.

Brown het gesê Matona het 'n duidelike prentjie van die pad wat die regering wil inslaan.
 
Matona neem die leisels oor by Collin Matjila wat aangestel is kort na Brian Dames se bedanking.
 
Twitter




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.