On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Agbiz se jaarkongres skop af

───   08:35 Thu, 28 Aug 2014

Agbiz se jaarkongres skop af | News Article

Somerset-Wes - Landbousakeleiers, vakkundiges en beleidmakers is vandag en môre in Somerset-Wes byeen om op die jaarlikse kongres van die landboubesigheidskamer, Agbiz, toekomsplanne vir die landbousakesektor te maak.

Agbiz se uitvoerende hoof, John Purchase, sê daar gaan oor brandpunte in die landbou en oor die bestuur van veranderinge gepraat word, maar die fokus gaan ook op meer doeltreffende landbou en meer markte vir Suid-Afrika val.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.