On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Ondersoek na wettige verkoop van renosterhorings bespoedig

───   08:51 Sun, 31 Aug 2014

Ondersoek na wettige verkoop van renosterhorings bespoedig | News Article

Pretoria - Die regering het die ondersoek na die wettige verkoop van renosterhorings bespoedig.

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor omgewingsake, Jackson Mthembu het in Durban gesê Suid-Afrika het 'n reuse voorraad renosterhorings.
 
Hy sê met sowat 500 renosters wat reeds vanjaar doodgemaak is, het dit tyd geword om dié reserwevooraad in die mark te stort. Mthembu sê 18 ton renosterhorings kan beskikbaar gestel word om te verkoop.
 
Hy sê so 'n besluit sal eers aan verskillende internasionale organisasies vir goedkeuring voorgelê moet word.
 
SAUK 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.