On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

National

Geen onbillike taaldiskriminasie in SA-wetgewing: Gelykheidshof

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 15:10 Wed, 17 Sep 2014

Geen onbillike taaldiskriminasie in SA-wetgewing: Gelykheidshof | News Article

Kaapstad - Die Kaapse gelykheidshof het vandag beslis dit is nie onbillike taaldiskriminasie dat Suid-Afrikaanse wetgewing nie in al elf amptelike tale beskikbaar is nie.

Die taalaktivis van Brits in Noordwes, Cerneels Lourens, wat die staat in die hof aangevat het oor die kwessie, meen regter Bennie Griesel het foute begaan in sy uitspraak waarin beslis is dat die parlement en die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, hulle nie skuldig maak aan onbillike taaldiskriminasie nie.
 
Lourens sê hy is teleurgesteld in die uitspraak maar hy gaan nie tou opgooi nie.

Lourens sê Griesel het ook nie verwys na die nasionale kriedietwet, wat slegs in Engels en Zulu gepubliseer is nie.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus




Podcasts

Cerneels Lourens:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.