Africa News
Lagos-dodetal styg tot 115─── 14:21 Mon, 22 Sep 2014
Lagos - Die dodetal in die Lagos gastehuis-tragedie het met 29 gestyg. Die aanvanklike getal van 86, van wie 84 Suid-Afrikaners was, staan nou op 115.
Vyf-en-twintig beseerde Suid-Afrikaners het kort voor 11 vanoggend by die Swartkop Lugmagbasis buite Pretoria geland.
Minister Jeff Radebe het tydens 'n mediakonferensie gesê daar is nog een Suid-Afrikaanse beseerde in Lagos, maar dié persoon het verkies om by die sinagoge te bly en nie met die militêre vliegtuig na SA gebring te word nie.
Sapa
Jeff Radebe: