On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

National

Groot bekommernis oor JSE

───   16:24 Tue, 23 Sep 2014

Groot bekommernis oor JSE | News Article

Johannesburg - Ekonome het gewaarsku dat aandeelpryse op die Johannesburgse Effektebeurs op die punt van 'n grootskaalse afwaartse neiging staan.

Die JSE het gister sy grootste een-dag-verlies in nege maande gely en die daling het vandag voortgegaan.
Die alle-aandele indeks en die top-40 indeks het albei meer as 'n persent gedaal. Gister het indekse twee persent gedaal.
 
 In die proses het van die indekse verby belangrike steunvlakke gedaal.
 
Ontleders waarsku dat die rigting van die markte in die onmiddellike toekoms bepaal sal word deur hoe lank markte neem om te herstel.
 
SAUK

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.