On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

National

Anni Dewani-familie hou nuuskonferensie

───   15:40 Thu, 02 Oct 2014

Anni Dewani-familie hou nuuskonferensie | News Article

Kaapstad - Die familie van wyle Anni Dewani beplan Sondag 'n nuuskonferensie in Kaapstad op die vooraand van Shrien Dewani se moordverhoor.

Dewani staan vanaf Maandag in die Kaapse hooggeregshof tereg op Anni se moord in November 2010, toe hulle op hul wittebrood in Kaapstad was.
 
Anni se oom, Ashok Hindocha, sê uit Swede, die oomblik het eindelik aangebreek vir die waarheid om te seëvier.

Shrien Dewani, wat na bewering die moord gereël het, is in April vanjaar van Brittanje na Suid-Afrika uitgelewer.
 
Hy is in aanhouding in die Valkenberg-psigiatriese hospitaal in Kaapstad. Hy is 'n maand gelede verhoorbaar verklaar, nadat die saak herhaaldelik uitgestel is.
 
Kosmos 

Podcasts

Ashok Hindocha praat uit Swede:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.