On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Special Reports

FEATURE: Wat gaan aan by die UV?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:41 Mon, 20 Oct 2014

FEATURE: Wat gaan aan by die UV? | News Article

Alles is pluis en stabiel by die Universiteit van die Vrystaat en dit is vir die UV-rektor, Jonathan Jansen, baie gerusstellend om te weet. Met die jaar wat einde se kant toe staan het senior verslaggewer, Christal-Lize Muller, by die UV se stuurman uitgevind wat die instelling se hoogtepunte in 2014 was. Prof. Jansen het ook oor veranderinge wat vanjaar plaasgevind het by die instelling gepraat en dinge waarop hy trots is uitgelig.

Wat dink jy? Los jou kommentaar hier onder.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.