On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Human Interest

Kiewiet eet kaas uit Fichardtparkman se hande

───   OWEN KOCK 14:24 Fri, 24 Oct 2014

Kiewiet eet kaas uit Fichardtparkman se hande | News Article

Bloemfontein - Na ‘n berig in Bloemfontein Courant vandeesweek oor ‘n Kapenaar wat hom ontferm het oor ‘n Kiewiet-nes met eiers en later ook ‘n kuiken wat uitgebroei het, is OFM-nuus van nog so ‘n geval ingelig.

Andries Erasmus, wat al sedert die tagtigerjare in Fichardtpark woon, vertel dat daar digby sy huis ‘n kiewiet-paar op ‘n nes sit en jaar na jaar terugkom om te broei.

Wat sy storie egter uniek maak is die feit dat hy hulle oor die jare so mak gekry het dat hulle soggens, klokslag uit sy hande kom eet.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Andries Erasmus:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.