On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

Die SABC-raad se omstrede voorsitter bedank

───   13:54 Wed, 17 Dec 2014

Die  SABC-raad se omstrede voorsitter bedank | News Article

Johannesburg - President Jacob Zuma het die voorsitter van die SABC-raad, Ellen Tshabalala, se onmiddellike bedanking aanvaar en haar voorspoed toegewens met haar toekomsplanne.

Tshabalala, wat in Oktober in die pos aangestel is, het vroeër aangevoer sy het ’n B.Com.-graad en het ’n nagraadse diploma in arbeidsverhoudinge aan aan Unisa verwerf .
 
Dié tersiêre instelling het egter bevestig dat sy nie dié kwalifikasies het nie. Intussen sal die raad se adjunkvoorsitter, Mbulaheni Obert Maguvhe, as voorsitter waarneem tot 'n nuwe voorsitter deur die president aangewys word.
 
Sapa 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.