On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

National

Petrolprys kan Januarie skerp daal

───   17:22 Wed, 17 Dec 2014

Petrolprys kan Januarie skerp daal | News Article

Bloemfontein - 'n Petrolprysverlaging van meer as 'n rand per liter kan vroeg in Januarie verwag word.

Dié voorspelling deur die Automobiel-Assosiasie (AA) is gegrond op die Sentrale Energiefonds se syfers vir middel-Desember se  brandstofprys.
 
Die AA se Marius Luyt sê afgesien van die geleidelike verswakking van die rand teenoor die dollar oor die afgelope twee weke, is die verwaging dat die petrolprys met meer as 'n rand per liter gaan daal, en dié van diesel met 85 sent per liter.
 
Die AA sê hy sal verwikkelinge fyn ophou en in die aanloop na die nuwejaar, die land se motoriste verder op hoogte hou.
 
Algoa FM

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.