On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Belgiese sangeres Dana Winner besoek Bloemfontein

───   MARICELLE BOTHA 10:34 Mon, 22 Dec 2014

Belgiese sangeres Dana Winner besoek Bloemfontein | News Article

Bloemfontein - Die immergewilde Belgiese sangeres Dana Winner het pas aangekondig dat sy in April aanstaande jaar in die Rosestad sal optree as sy haar nuutste album Bloom, in Suid-Afrika kom bekendstel.

Die lied “Lied van Hoop” op die album dra sy spesiaal aan Suid-Afrika op.
 
Die bekende Afrikaanse gospelsanger Rudi Muller, asook die musiekkenner en sakeman Kobie Koen het die lied spesiaal vir Winner geskryf.
 
Winner tree op 3 April in Kovsie-kerk op.

Maricelle Botha/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.