On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Man verdrink, 40 beseer tydens fratsgolf

───   08:36 Sat, 27 Dec 2014

Man verdrink, 40 beseer tydens fratsgolf | News Article

Durban - 'n Man het Vrydag by Wedge-strand in Durban verdrink, het die provinsiale nooddienste gesê.

“Paramedici is ontbied na 'n groot fratsgolf swemmers getref het,” het Robert McKenzie, woordvoerder van die nooddienste, gesê.
 
“Een persoon is dood nadat paramedici van 'n privaat ambulansdiens tevergeefs probeer het om hom by te bring.”
 
Altesaam 40 mense is vir geringe beserings op die strand behandel.
Sapa

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.