On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Man ondervra vir Stellenbosch-landgoedmoorde

───   14:19 Tue, 27 Jan 2015

Man ondervra vir Stellenbosch-landgoedmoorde | News Article

Stellenbosch - 'n Man in sy vroeë twintigs word tans deur die Stellenbosch-polisie ondervra ná die drie-dubbele moord op De Zalze-gholflandgoed buite die dorp.

Die polisie sê die liggame van 'n pa en ma, albei in hul 50's en hul 22-jarige seun is vanoggend in hul huis gevind.
 
EMS-nooddienste se Robert Daniels sê hul dogter, wat ook aangeval is, se toestand is kritiek.

Die polisie se André Traut sê hulle gaan nie op dié stadium spekuleer nie. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Heart 104.9







Podcasts

Robert Daniels:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.