On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Jackie Selebi vandag ter ruste gelê

───   09:12 Sat, 31 Jan 2015

Jackie Selebi vandag ter ruste gelê | News Article

Pretoria - Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi word vandag ter ruste gelê.

Selebi is verlede Vrydagoggend in die Jakaranda-hospitaal in Pretoria op die ouderdom van 64 oorlede. Hy het die afgelope drie maande byna daagliks dialise by dié hospitaal ondergaan.
 
Volgens Maryke Vermaak woon verskeie hooggeplaastes die begrafnis by.

Selebi was van 2000 tot 2009 die nasionale polisiekommissaris. Hy is in 2012 op mediese parool vrygelaat nadat hy aan korrupsie skuldig bevind en 15-jaar tronkstraf opgelê is.
JacarandaFM

Podcasts

Maryke Vermaak:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.