On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

Muizenberg-brand 'nie onder beheer'

───   06:45 Mon, 02 Mar 2015

Muizenberg-brand 'nie onder beheer' | News Article

Muizenberg - 'n Massiewe veldbrand het oornag oor die Kaapse Skiereiland versprei.

Inwoners van Muizenberg, Noordhoek en Silverhurst is gevra om gereed te wees, sou ontruiming nodig word.
 
Nooddienstewoordvoerder Theo Lane sê die brand is nie onder beheer nie en baie sterk wind bemoeilik bestryders se taak.

Lane sê ten minste vier huise moes reeds ontruim word. Daar is ook gerugte dat die Amerikaanse Ambassade in Kaapstad as voorsorgmaatreël ontruim is.
Twitter






Podcasts

Theo Lane:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.