On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Skiereiland-brand woed voort

───   08:51 Mon, 02 Mar 2015

Skiereiland-brand woed voort | News Article

Kaapstad - Verskeie brande woed buite beheer in die Kaapse Skiereiland. Die brand in die Muizenberg-gebied het vroeg vanoggend na omliggende gebiede versprei.

Verskeie huise asook 'n aftree-oord en die Amerikaanse ambassade moes ontruim word. Helikopters en honderde brandbestryders probeer die vlamme onder beheer bring, maar 'n sterk wind bemoeilik hul taak.
Die woordvoerder van die brandweer, Theo Lane, sê dit kan tot twee dae neem om die brande te blus.
 
‘n Inwoner van die Noordhoek-vallei, Linda Wilson, sê digte rookwolke hang oor die gebied. Sy sê ‘n dringende oproep vir meer vrywilligers om betrokke te raak is gemaak terwyl die vonke besig is om sekondêre vure te veroorsaak.

Cathy Dlodlo en Owen Kock/OFM-nuus











Podcasts

Linda Wilson:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.