On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Local News

Parys-tieners steeds vermis

───   DANE BEISHEIM 17:07 Mon, 02 Mar 2015

Parys-tieners steeds vermis | News Article

Polisie is steeds op soek na ’n vermiste meisie en jong man van Parys in die Vrystaat.

Dit is vandag 10 dae sedert die 16-jarige Oni-Lee Hoon en haar 19-jarige vriend Clinton Keen Vrydag 6 Februarie vermis geraak het.
 
Volgens polisiewoordvoerder Jaco Venter is hulle die volgende dag in Sasolburg opgemerk, en ‘n week gelede in die Krugersdorp omgewing. Persone wat hulle opgemerk het of oor inligting beskik wat kan lei tot hulle opsporing, kan Venter skakel by 082 527 6793.
 
Dane Beisheim/OFM Nuus
 
 
Een van Clinton se laaste inskrywings op Facebook 
 
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.