On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Presidensie duld nie ‘skinderpraatjies’ oor Eskom nie

───   06:40 Fri, 27 Mar 2015

Presidensie duld nie ‘skinderpraatjies’ oor Eskom nie | News Article

Johannesburg - Die presidensie het Donderdag gesê hy gaan nie aandag skenk aan gerugte en 'n geskinder oor bedrywighede by Eskom nie.

Mac Maharaj, woordvoerder van die presidensie, het gesê President Jacob Zuma is ten volle op hoogte van ontwikkelinge by Eskom en die pogings wat die minister van openbare ondernemings en die raad aanwend om die elektrisiteitsuitdaging aan te spreek.
 
Eskom sukkel al die afgelope paar maande met die verskaffing van elektrisiteit nadat een van sy steenkoolsilo’s ineengestort het.
 
Dieseltekorte en instandhoudingsprobleme dra ook by tot die probleem.
Verklaring verskaf

Podcasts

Mac Maharaj:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.