On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Vavi gaan skorsing uit Cosatu beveg

───   06:41 Tue, 31 Mar 2015

Vavi gaan skorsing uit Cosatu beveg | News Article

Johannesburg - Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu, gaan sy skorsing uit die vakbondfederasie beveg.

Cosatu se sentrale uitvoerende komitee het gisteraand vergader en die besluit is glo tydens die vergadering geneem.
 
Die skorsing is nog nie deur Cosatu bevestig nie, maar 'n mediakonferensie is vir 12uur vanmiddag geskeduleer.
 
Maryke Vermaak doen verslag.

OFM-nuus; JacarandaFM

Podcasts

Maryke Vermaak:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.