On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

Uitfasering van arbeidsmakelaars 'gaan lei tot groot werksverliese'

───   DANE BEISHEIM 18:36 Wed, 01 Apr 2015

Uitfasering van arbeidsmakelaars 'gaan lei tot groot werksverliese' | News Article

Potchefstroom - Nuwe wysigings aan die Wet op Arbeidsverhoudinge, wat arbeidsmakelaars effektief uit die arbeidsmark dwing, sal verreikende gevolge hê.

Dit is volgens die VF Plus se Anton Alberts.
Luidens 'n berig in die Business Day Live het navorsing van die Free Market Foundation bevind dat 254 000 mense as 'n direkte gevolg hiervan hul werk gaan verloor.
 
Maatskappye het aangedui dat 62 000 poste reeds teen die einde van die maand nie meer gevul gaan wees nie.
 
Alberts voorspel dat weens die uitfasering van arbeidsmakelaars, meganisering op gebiede soos landbou en mynbou toenemend gaan posvat.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Anton Alberts:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.