On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Titanic-stoel behaal R2m

───   08:09 Sun, 19 Apr 2015

Titanic-stoel behaal R2m | News Article

Londen - 'n Seilstoel van die Titanic het op 'n veiling in die Verenigde Koninkryk verkoop vir sowat twee-miljoen rand.

Skynews berig die Nantucket houtstoel was op die eerste klas promenade dek toe die luukse passasierskip in die Atlantiese Oseaan gesink het tydens sy nooiensvaart nadat dit 'n ysberg getref het in 1912.
 
Volgens die afslaers is die meubelstuk na 'n anonieme VK-gebaseerde versamelaar met 'n passie vir stukke van historiese belang.
 
Die skaars seilstoel is dobberend gevind deur die bemanning van die Mackay-Bennett, wat gestuur is om die liggame van die slagoffers te gaan haal na die tragedie.
 
Die skip se rekords toon ses of sewe stoele is opgetel.
 
Skynews

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.