On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

DA-kandidate vir Noordwes-leierskap bekend gemaak

───   DANE BEISHEIM 16:54 Fri, 22 May 2015

DA-kandidate vir Noordwes-leierskap bekend gemaak | News Article

Mahikeng - Die DA in Noordwes se provinsiale leier, Chris Hattingh, gaan nie weer staan vir herverkiesing nie.

In 'n verklaring sê die party dat Hattingh egter sal aanbly as 'n DA-lid van die Provinsiale Wetgewer.
Joe Mcgluwa en Winston Rabotapi het hulself beskikbaar gestel vir die posisie, wat volgende week in Hartebeespoortdam tydens die party se provinsiale kongres gevul sal word.
 
Hattingh se uittrede kom nie as ’n verrassing vir politieke ontleder André Duvenhage nie. Hy sê daar waai op nasionale en provinsiale vlak winde van verandering deur die DA se geledere.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

André Duvenhage:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.