National
Vermiste kinders ‘n werklikheid in SA─── CHRISTAL-LIZE MULLER 08:41 Mon, 25 May 2015
Bloemfontein - Missing Children Suid-Afrika gedenk vandag saam met die res van die wêreld vermiste kinders wat teruggevind word, terwyl bewustheid opnuut gekweek word oor soektogte na kinders wat steeds vermis is.
Nasionale koördineerder vir Missing Children SA, Nicky Rheeder, vra mense om vandag op Vermiste Kinderdag bewus te wees van kinders wat weg is in Suid-Afrika.
Rheeder sê volgens beskikbare syfers van die polisie is meer as 1 670 kinders in 2013 as vermis aangemeld. Sy sê dit kom neer op een kind elke vyf uur.
Rheeder sê volgens beskikbare syfers van die polisie is meer as 1 670 kinders in 2013 as vermis aangemeld. Sy sê dit kom neer op een kind elke vyf uur.
Christal-Lize Muller/OFM-nuus
Nicky Rheeder: