On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

National

Petrol-, dieselprys styg

───   17:38 Fri, 29 May 2015

Petrol-, dieselprys styg | News Article

Bloemfontein - Slegte nuus vir motoriste.

Suid-Afrikaners gaan van volgende week Woensdag wéér duurder vir petrol en diesel betaal.
 
Die departement van Minerale en Energie het aangekondig dat alle grade petrol met 47sent per liter styg.
 
Diesel styg met tussen 46 en 49 sent per liter.
 
Die groothandelprys van paraffin word 42 sent per liter duurder. Die styging in prys is weens 'n swakker rand en 'n styging in ru-olie.
 
 
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.