On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

'Eskom sál 'n nuwe tariefverhogingaansoek indien'

───   06:57 Tue, 30 Jun 2015

'Eskom sál 'n nuwe tariefverhogingaansoek indien' | News Article

Pretoria - 'n Energie deskundige sê Eskom sal 'n nuwe tariefverhogingaansoek indien.

Chris Yelland se komentaar volg nadat die nasionale energiereguleerder, Nersa, gister Eskom se aansoek vir 'n tweede verhoging van die hand gewys het.
 
Nersa het gesê die aansoek het nie voldoen aan die vereistes vir veeljarige prysvastellings nie. Die energiereguleerder het Eskom gevra om 'n nuwe aansoek vir 'n tariefverhoging in te dien. Die voorsitter van Nersa, Jacob Modise sê die deur is steeds oop, maar dat 'n nuwe aansoek meer duidelikheid en deursigtigheid sal moet verskaf.
 
Yelland sê hy glo dat Eskom reeds 'n nuwe aansoek bymekaar gesit het.

JacarandaFM

Podcasts

Chris Yelland:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.