On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Soutpan dalk deel van Mangaung-metro

───   REFILWE GAESWE 10:06 Tue, 07 Jul 2015

Soutpan dalk deel van Mangaung-metro | News Article

Bloemfontein - Die Vrystaatse LUR vir Samewerkende regering, Olly Mlamleli sal vandag Soutpan besoek waar sy met inwoners vergader oor die moontlike samesmelting van Soutpan met die Mangaung-metro-munisipaliteit.

Sy het verduidelik dat Soutpan-inwoners die afbakeningsraad versoek het dat hulle deel van die Mangaung-metro vorm. Slegs Soutpan en Naledi het aansoeke ingedien om deel van die Metro te word.
 
Mlemleli het gerugte dat Jacobsdal in die Wes-Vrystaat met die Noord Kaapse Sol Plaatje munisipaliteit gaan saamsmelt, bevraagteken.
 
Refilwe Gaeswe/OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.