On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Skole hervat in PE

───   15:15 Thu, 30 Jul 2015

Skole hervat in PE | News Article

Port Elizabeth - Klasse by 56 skole in Port Elizabeth is vanoggend hervat ná ouers oor 'n tekort aan onderwysers betoog het.

Maandag het die betoging gewelddadig geraak en die polisie moes rubberkoeëls gebruik om die skare uiteen te dryf.
Die munisipaliteit het intussen begin om die strate skoon te maak. Geen geweld is tot dusver vandag aangemeld nie.
 
Die plaaslike onderwysforum se Ronald Matthys sê hoewel al die kinders nie vandag terug was by die skool nie, glo hulle die prentjie sal môre beter lyk.
 
Matthys sê ook hulle is tevrede met 'n vergadering wat met die LUR van onderwys gehou is.

Algoa FM

Podcasts

Ronald Matthys:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.