On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

National

Telkom: 2 393 werknemers sal maatskappy Vrydag verlaat - Solidariteit

───   KARIEN JORDAAN 19:08 Thu, 30 Jul 2015

Telkom: 2 393 werknemers sal maatskappy Vrydag verlaat - Solidariteit | News Article

Pretoria - Telkom het 2 393 werknemers se aansoeke om vrywillige skeidingspakkette goedgekeur.

Solidariteit se Marius Croucamp sê dié mense se dienste word Vrydag beëindig. Hy sê die aantal aansoeke verras die vakbond nie.

Croucamp sê dis nie duidelik waar dié mense nou 'n heenkome gaan probeer vind nie.

Die telekommunikasiereus het in Junie aangekondig dat hy beplan om binne twee maande van nagenoeg 7 800 werknemers ontslae te raak.

Karien Jordaan/OFM-nuus

Podcasts

Marius Croucamp:

Marius Croucamp:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.