On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

National

EFF verwerp parlementêre hulde aan TT Cloete

───   DANE BEISHEIM 17:22 Tue, 04 Aug 2015

EFF verwerp parlementêre hulde aan TT Cloete | News Article

Kaapstad - Die EFF het vandag in die parlement beswaar aangeteken teen die Vryheidsfront Plus se mosie, sonder kennisgewing, oor die afsterwe van die bekende digter, TT Cloete.

Alle ander politieke partye het die mosie gesteun.

VF Plus-leier, Pieter Mulder, wat die mosie ingedien het, sê Cloete het as literator, kritikus, digter, dramaturg, prosaskrywer en psalmverwerker oor jare 'n besonderse reputasie in Suid-Afrika en internasionaal verwerf, wat bevestig is deur die wêreldwye reaksie na sy onlangse dood.

Dane Beisheim/OFM-nuus

Podcasts

Pieter Mulder:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.