On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Dis hier! Brendan Peyper - Tafelberg vir twee

───   12:32 Fri, 28 Aug 2015

Dis hier! Brendan Peyper - Tafelberg vir twee | News Article

Die Bloemfonteiner se tweede musiekvideo is sopas vrygestel.

Brendan Peyper het Vrydag sy tweede musiekvideo op sy Facebook-blad bekend gestel. 

Brendan het vroeër vanjaar sy eerste lied Stop, wag, bly nog 'n bietjie bekend gestel wat soos 'n veldbrand versprei het.

Bykans 20 000 mense volg hom op Facebook en hy het al op verskeie TV-programme verskyn.

Hier is Tafelberg vir twee



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.