On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Sport in skole 'moet verpligtend wees'

───   17:55 Wed, 02 Sep 2015

Sport in skole 'moet verpligtend wees' | News Article

Kaapstad - Die parlementêre portefeuljekomitee oor sport en ontspanning meen sport in skole moet voortaan verpligtend wees.

Komiteelid, Strike Relegoma, sê hulle en die departement van basiese onderwys werk hard agter die skerms om sekere sportsoorte verpligtend te maak.

Hy sê die nuwe nasionale skolewet gaan daarvoor voorsiening maak dat elke skool vyf sportdissiplines moet aanbied.

Relegoma sê daar is egter nog verskeie uitstaande kwessies.
 
Mark Steenbok/OFM-nuus

 


Podcasts

Strike Relegoma:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.