On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

EFF glo in Feb 2016 in grondwethof oor Nkandla

───   14:21 Thu, 03 Sep 2015

EFF glo in Feb 2016 in grondwethof oor Nkandla | News Article

Johannesburg - Die EFF het die groen lig gekry om die Nkandla-saak in die hoogste hof te beveg.

Hoofregter Mogoeng Mogoeng het volgens berigte reeds aangedui dat die grondwethof die EFF se saak op 9 Februarie volgende jaar sal aanhoor.

Die party het verlede maand 'n aansoek by dié hof ingedien in 'n poging om president Jacob Zuma te dwing om 'n deel van die koste van veiligheidsverbeterings by Nkandla te betaal, soos wat die Openbare Beskermer beslis het.

Grondwetkenner, Pierre de Vos, het aan die Namibiese radiostasie, Kosmos, gesê hy verwelkom dié stap.

Kosmos.com.na

 


Podcasts

Pierre de Vos:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.