On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

National

Twee sterf in helikopterongeluk

───   14:37 Tue, 06 Oct 2015

Twee sterf in helikopterongeluk | News Article

Blouberg - Twee mense is dood en drie is beseer toe 'n helikopter by Blouberg in Limpopo neergestort en in vlamme uitgebars het.

ER24 se Russel Meiring sê hulle het op die smeulende wrak van die helikopter afgekom sowat 200m van die hospitaal in Bochum. Die provinsiale branddienste het die vlamme geblus.

Volgens die polisie was die helikopter besig om antennas op die berg te installeer toe dit meganiese probleme ondervind het en 'n paal getref het.  

Algoa FM, ANA


 


Podcasts

Russel Meiting:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.