On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Other News

Nieu-Seeland te sterk vir Proteas

───   07:21 Mon, 15 Oct 2012

Nieu-Seeland te sterk vir Proteas | News Article

Die Protea-netbalspan het hul vierhoekigereeks-wedstryd teen Nieu-Seeland gister met 63-27 verloor.

Die Protea-netbalspan het hul vierhoekigereeks-wedstryd teen Nieu-Seeland gister met 63-27 verloor.  Die Kiwi’s is tans die naasbeste span in wereldnetbal, terwyl die Suid-Afrikaners die sesde plek beklee.  Afrigter Elize Kotze, sê die span het geweet dat dit ‘n taai kragmeting gaan wees, maar sien die wedstryd as ‘n geleentheid om meer te leer.  Sy sê die span is ook bewus van die feit dat daar baie voorbereiding wag voor hul tweede wedstryd teen die wereld se top gekeurde span, Australië.  Die wedstryd vind Woensdag plaas.

Netbal Suid-Afrika

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.